Katafrak

'n Voorstelling van 'n Sassanidiese katafrak met 'n maliekolder en 'n gepantserde perd.

'n Katafrak was 'n soort gepantserde kavaleris in antieke oorlogvoering in Eurasië en Noord-Afrika. Die woord kom van die Griekse κατάφρακτος, kataphraktos, wat letterlik "gepantser" of "heeltemal bedek" beteken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search